OVK - Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk
Tyre Center and Filling station Manager / Bandesentrum en Vulstasie Bestuurder Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Zastron Kontrak : Permanente Sektor : Trade / Handel Sluitingsdatum : Maandag, 23 November 2026 Kern Doel Van Die Pos Bestuur die winsgewende en volhoubare dienslewering, bande, rybaan en voertuigbenodighede aan kliënte in ‘n gegewe area/gebied. Main Purpose Of The Position Manage the profitable and sustainable provision of services, tyres, wheel alignment, and vehicle-related require…